"To all our sponsors, I am truly humbled by your generosity and willingness to help boost the Relief and Charitable Fund to assist those in need."

"U kan gerus wees dat die fondse wat met hierdie geleentheid ingesamel word, asook elke ander geldinsamelingsgeleentheid, gaan elke sent aan die Burgemeestersfonds. Hoewel die fonds tans ondersteuning aan verdienstelike kinders en jeugdiges in ons gemeenskappe bied, wat dit die nodigste het, sou die ideaal wees om die wyer gemeenskap te help,” het raadsheer Harry Levendal, uitvoerende burgemeester van Mosselbaai Munisipaliteit, in sy toespraak gese.

Die Burgemeestersbal was ‘n glansryke aand met smullekker kos, top vermaak en ‘n lekker, gesellige atmosfeer. Van aandrokke, vere en blinkers tot handskoene, aandpakke en strikdasse. Al die gaste was in hul beste Great Gatsby-uitrustings geklee. Dit het die tema en dekor perfek gekomplementeer. Maar die aand was nie net oor mooi aantrek en gesellig verkeer nie.

The main aim of hosting events such as the Mayoral Gala and annual Mayoral Golf Day is to raise funds for the Relief and Charitable Fund. Although the ideal is to assist all those in need, the fund is mainly used for various deserving cases such as young people who are chosen to represent their school at Provincial level and cannot afford the attire and travelling costs, instances where shacks have burnt down and a family is left destitute and NGO`s who require assistance with various projects pertaining to the upliftment of the community.

To the main sponsors, Business Engineering, Mossel Bay Advertiser and Garden Route Casino, as well as all the other sponsors, thank you again!